Jan 23, 2025 · Die kinders is weer agter die skoolbanke en talle atlete wat bietjie lui-gelê het oor Desember, gaan nou hard begin oefen. Maar oefening terwyl jy siek is, kan ernstige uitwerking op jou hart en algemene gesondheid hê, waarsku Ruan Vermaak van CrisisOnCall.