Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering, Thulasizwe Buthelezi het bevestig dat minstens ses mense oornag weens swaar reën in die provinsie dood is. Dit sluit in twee familielede wat dood is ...
Die dodetal na swaar reën oornag in KwaZulu-Natal, het tot minstens ses gestyg. Dit sluit in minstens drie mense wat na modderstortings naby Amanzimtoti, suid van Durban dood is. Die provinsie se LUR ...
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika sal tydens sy presidentskap van die G20 voortgaan om dialoog aan te moedig in alle dele van die wêreld waar daar oorlog of konflik is. Ramaphosa het gepraat ...
Die ANC hoofsweep Mdumiseni Ntuli staan die organisasie My Vote Counts se aansoek oor die Wet op die Finansiering van Politieke Partye in die Kaapstadse hooggeregshof teen. My Vote Counts betwis die ...
Die weermaghoof, generaal Rudzani Maphwanya sê Suid-Afrikaanse soldate is in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi om vrede te bevorder, en nie om persoonlike belange te beskerm nie. Dit volg ...
Die MK-party se hoofsweep, Mzwanele Manyi en die koukusleier, John Hlophe is volgens berigte in ‘n geskil gewikkel oor Hlophe se toespraak tydens die debat oor die staatsrede. Sommige lede van die ...
Die polisie sê bykans vier duisend verdagtes is van Oktober tot einde Desember verlede jaar landwyd in hegtenis geneem vir verkragting en poging tot verkragting. Die nasionale polisiekommissaris, ...
Een van die 14 Suid-Afrikaanse soldate wat in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo gesterf het, sal vandag in Nhlaniki naby Giyani in Limpopo ter ruste gelê word. Skutter Derrick ...
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koohandel in die VSA het kommer uitgespreek nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, gedreig het om befondsing aan Suid-Afrika op te skort weens die land se ...
Die Suid-Afrikaanse Weermag het in ‘n verklaring die name bekendgemaak van die veertien soldate wat sedert verlede Vrydag in geweld met die M23 rebellegroep in die Demokratiese Republiek die Kongo ...
Die Gautengse LUR vir finansies, Lebogang Maile, sê spazawinkels in die provinsie wat nie regulasies nakom nie, is steeds ‘n groot bron van kommer. Hy het gister die media in Sandton toegespreek oor ...
Die provinsiale regering in Limpopo sê munisipaliteite behoort geld wat hulle van die likwidateurs van die VBS-bank terugkry, te gebruik om basiese dienste te lewer. Die kantoor van die likwidateurs ...