Swaar reën met erge donderbuie word hierdie naweek vir die Noordwes voorspel. ‘n Geel vlak 4 waarskuwing van erge ...
n Polisieman van Noordwes maak na verwagting Vrydag (27/12) sy eerste hofverskyning ná ’n middernagtelike skietery in ’n kuierplek. Die konstabel (34) verbonde aan die polisiekantoor op Bray, ’n ...
VRYWILLIGE werkers van die Drakenstein Plaaswag het hul Kers-middag opgeoffer om die kleinspan en bejaardes in Paarl se informele nedersettings af te koel te midde van ’n 42 grade Celsius hittegolf.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die droogte wat groot dele van Noordwes lamgelê het, sowel as toenemende plaasaanvalle en swak dienslewering, het oorheersend gebly. Pienaar noem die droogte as die grootste struikelblok van die jaar.
Black Americans were disproportionately affected by COVID-19 infections, illness and death during the pandemic. But the long-term toll of long COVID among this group is still largely overlooked ...
Brandgevaar waarskuwing vir die Noordwes uitgereik. Foto: South African Weather Service. ‘n Dringende brandgevaar waarskuwing is vanoggend 1 Desember deur die Noordwes ...