Nog vier Suid-Afrikaanse soldate is in die Demokratiese Republiek die Kongo dood, wat die dodetal sedert Vrydag op 13 te staan bring. Volgens die weermag is drie soldate gister dood toe ‘n mortier wat ...
Die DA in Gauteng verkies dié naweek die party se leiers vir die volgende drie jaar. Dit kom slegs dae ná tussentydse verkiesings waarin die DA heelwat veld verloor het. Die party het setels in ...
‘n Ondersoek het begin na die gisternag se voorval waarin sowat 47 Putco busse by depots in Mpumalanga aan die brand gesteek is. Twee werknemers is in die gewelddadige aanvalle beseer. Die aanvalle ...
Die gewese president Jacob Zuma se dogter Duduzile Zuma-Sambudla sal na verwagting môre in die Durbanse landdroshof verskyn in verband met die onluste van Julie 2021. Die MK-party het bevestig dat die ...
Die DA-leier John Steenhuisen sê hy is gereed om met President Cyril Ramaphosa te vergader oor die Onteieningswet. Dié party, wat ontevrede is omdat die wet onderteken is, beweer dit is gedoen ten ...
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê die kwessie oor die onttrekking van soldate uit die DRK, sal op politieke vlak bespreek word. Die president van Kenia, William Ruto, het as voorsitter van die ...
Die Department van Gesondheid sê slegs 201 nuwe Covid-19-gevalle is in die jongste verslagtydperk landwyd aangemeld. Dit beteken dat slegs drie-komma-drie persent van die net meer as ses-duisend ...
Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize sê hy sal binnekort ‘n aankondiging maak oor die hervatting van die inting met die Johnson en Johnson-entstof teen die coronavirus. Die toediening van die ...
Die voormalige minister van Internasionale Betrekkinge, Naledi Pandor, het gevra dat diplomatieke pogings verskerp word om die krisis in die Demokratiese Republiek die Kongo te besleg. Sy sê die ...
ActionSA eis ‘n onafhanklike hersiening van Suid-Afrika se verdedigingstrategie en Suid-Afrika se onttrekking aan die Demokratiese Republiek die Kongo. Dit volg op die dood van nege weermaglede die ...
Die minister van Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê hy is seker die verhoging in elektrisiteitstariewe sal laer wees as die 36 persent wat Eskom gevra het. Hy het by die vergadering van die ANC se ...
Die Vryheidsfront Plus het bevestig dat hy agt politieke partye in die Parlement genooi het om deel te neem aan regsaksie teen die nuwe Onteieningswet. Die VF Plus se leier, Pieter Groenewald, sê sy ...