Swaar reën met erge donderbuie word hierdie naweek vir die Noordwes voorspel ... gelokaliseerd skade aan formele en informele nedersettings en infrastruktuur, en moeilike rytoestande weens ...
Noordwes se departement van openbare werke het reeds R150 miljoen aan die opknapping van die sowat 25 km lange gedeelte van ...
Volgens die Weerdiens geld waarskuwings ook regdeur Gauteng, waar verspreide donderbuie oorstromings kan veroorsaak, in veral laagliggende gebiede en informele nedersettings. Rampbestuurspanne is ...
Onvoldoende voertuie en ’n personeeltekort is die twee sleutelredes hoekom die satelliet-brandweerstasie in Rawsonville nog nie in bedryf is nie.
Die Noordwes het altesaam 27 babas tussen middernag en 10:00 op Nuwejaars in staatshospitale regoor die provinsie verwelkom. Daar is 17 seuntjies en 10 dogtertjies gebore. Sello Lehari ...
Dis nie reg dat ons só moet suffer nie.” Carl Pophaim, die mayco-lid belas met Menslike Nedersettings, het gereageer dat die beneficiaries met hulle intrek by die huise in Desember 2023 dokumente ...
“Finale lyste van geaffekteerde persone sal aan SASSA en die Nasionale Departement van Menslike Nedersettings voorgelê word vir die doeleindes van noodlenigingspogings,” het sy verder gesê. In die ...
Onder die ontheemdes is Chriselda van der Byl wat vir byna 20 jaar in informele nedersettings in Otjomuise gewoon het sonder enige grondbesit. Terwyl sy optimisties is oor haar hervestiging, staar Van ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.