News

Dié bottels sal aan behoeftiges geskenk word. Van Riebeeck-tak het ook die bejaardes by Ons Herberg met poeding, vla en roomys bederf. Die werkswinkel van Thia Hanekom om papierkrale te maak ...
Hy het ook die Brakan vir Brakpan-organisasie op die been gebring, en gedurende Kersfees het hy gereeld as Kersvader opgetree om geskenke aan kinders en bejaardes in sy woonbuurt uit te deel.