News
Twee mense is volgens berigte in hegtenis geneem in verband met die versperring van die N3-hoofweg naby Villiers in die Vrystaat. Verskeie vragmotors het vanoggend die pad in albei rigtings versper.
Die Wes-Kaapse Verkeersdepartement sê die N-2 tussen Grabouw en Knoflokskraal is gesluit weens protesoptrede. Die departement se woordvoerder, Muneera Allie, sê motoriste moet alternatiewe roetes ...
Die polisie in KwaZulu-Natal ondersoek klagtes van moord en poging tot moord, asook roekelose en nalatige bestuur nadat ‘n polisiekonstabel en die bestuurder van ‘n insleepvoertuig vanoggend in die ...
President Cyril Ramaphosa het vandag ‘n beroep gedoen op alle sektore van die samelewing om die toename in moorde op vroue te beveg. Ramaphosa het by die begrafnis van die ANC-veteraan Gertrude Shope ...
Minstens vier mense is dood en tien is in hospitale opgeneem na geweld tussen plaaslike inwoners en buitelandse burgers by Addo in die Oos-Kaap. Dit volg nadat ‘n plaaslike man na bewering Saterdagnag ...
President Cyril Ramaphosa het in sy weeklikse brief bevestig dat hy tydens sy besoek aan die Withuis in Washington verlede week, die indruk gekry het dat Amerika steeds ‘n belangrike rol sal speel in ...
Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chilioane sê 325-duisend Graad 1 en Graad 8 leerlinge is in skole geplaas vir die nuwe akademiese jaar, wat vandag begin het. Dit volg terwyl ouers in lang toue ...
Bedek die boontjies en koeksoda met warm water. Laat staan dit oornag sodat dit kan uitswel. Jy kan die water drie keer afgooi en vervang met skoon water. (Doen dit slegs as jy krag het daarvoor het.
500g bees maalvleis 2 medium uie- fyn gekap 1 eetlepel knoffel/gemmer pasta 3 eetlepels kerriepoeier 2 t borrie (2 x 5ml) 1 t fyn koljander (5ml) 1t fyn komyn (5ml) 1 t rissievlokkies (5ml) 3 ...
President Cyril Ramaphosa sal vandag met ‘n amptelike werksbesoek aan die Ivoorkus begin. Die Presidensie sê die besoek handel veral oor die Afrika-bestuurshoofde forum, wat in Abidjan sal plaasvind.
Voëlgriep het die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf in 2024 miljarde rand gekos. Dit het tot meer as 1 300 werksverliese gelei, en pryse laat gestyg. Wat kan gedoen word om die produsent en ander lede van ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results